R18,500,000
74Ha Vacant Land For Sale in Rayton
74 Hectares for Residential Development on the brink of the Highveld!!! Situated on the R513 just before the town of Rayton. 25 minutes...
R780,000
950m² Hotel For Sale
This old hotel will bring memories to the older generation..... where guests used to play tennis & bowling, having drinks and something to...
R6,300,000
173Ha Farm For Sale in Thabazimbi
Hierdie plaas, 173 ha, het uitsonderlik mooi plantegroei - subtropies - en pragtige uitsig op die Kransberge. Dit is aangrensend aan die...
R6,880,000
226Ha Farm For Sale in Thabazimbi
Pragtige 226 ha wild- & beesplaas gelee tussen Thabazimbi en Northam. Die plaas het gemengde soet-suur weiding en is wildwerend omhein met...
R26,250,000
1,860Ha Farm For Sale in Thabazimbi
Die plaas se grootte is 1860 ha waarvan die grootste gedeelte rooigrond is en die res leemgrond met 'n gedeelte sand. Die plaas is baie...
R4,500,000
21Ha Small Holding For Sale in Thabazimbi
Uitsonderlike plaas met baie mooi sub-tropiese tuin en asemrowende uitsig. Hierdie bergplaas is ook 'n binne-plaas naby die dorp gelee,...
R4,725,000
8Ha Farm For Sale in Thabazimbi
8ha plaas met netjiese 5 slaapkamer woonhuis met 3 badkamers, met groot sit-, eetkamer, kombuis en kantoor, asook 'n waskamer. Baie mooi...
R2,850,000
3Ha Small Holding For Sale in Thabazimbi Rural
Besit 3.45 ha binne die wildsplaas van 1240 ha waarop daar gejag kan word deur die aandeelhouers. Geniet die absolute privaatheid van jou...
R12,600,000
977Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
977 ha binneplaas wat naby aan die dorp gelee is en wildwerend omhein is, met 1 teelkamp van plus minus 1,5 ha. Dis 'n gelykplaas met...
R14,700,000
2,083Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Op hierdie 2083 ha plaas wat oor die nodige infrastruktuur beskik om 'n suksesvolle wild- en beesboerdery te bedryf, is daar baie ekstras. ...
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the RealNet Properties website is accurate and up to date, RealNet Properties makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.