R12,600,000
Monthly Bond Repayment R123,687.06
Calculated over 20 years at 10.25% with no deposit.
Change Assumptions
Calculate Affordability
|
Calculate Bond & Transfer Costs
| Currency Converter
WILD-/BEESPLAAS MET BAIE VERHUURBARE AKKOMMODASIE!
Baie groot siersteen 4 slaapkamer hoofwoning met 'n groot tuin, braaiplek en swembad.
12 Addisionele huise met 5 woonstelle wat verhuur word aan verskeie huurders.
Almal toegerus met krag en water.
Plaas is 'n gelykplaas met sterk weiding, meestal soetveld.
20 % turf en 80 % rooigrond.
BOME: Hoofsaaklik Akasiasoorte met Hardekool, Blinkblaar en Kameeldoring.
1 x Jagkamp met ontspanningsarea en Boma.
WILD: Blouwildebees, Waterbok, Zebra, Elande, Blesbokke, Volstruise, Emo, Rooibokke en baie kleinwild en varke.
3 Toegeboude store en 1 oop stoor.
Beeshanteringsfasiliteite met groot voerkraal onder dak met waterpunte in elke kraal.
Volledige toegeboude skaap-/bokkrale.
13 Bees weikampe.
2 Groot sementdamme.
3 Waterpanne.
1 Baie groot gronddam.
3 Boorgate met dompelpompe toegerus met Eskomkrag.
Magalies water ook beskikbaar oor die hele plaas.
Plaas is vir BTW geregistreer.