R4,725,000
Monthly Bond Repayment R51,205.16
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Change Assumptions
WILD / BEES PLAAS OP SOLAR
Gelykplaas geskik vir bees- en wildboerdery sowel as besproeiing met 600 m Rivierfront langs die Limpoporivier. Die plaas bestaan uit 3 verskillende wildwerend omheinde kampe, waarvan die rivierkamp 'n sifdraad heining het. Daar is ook 2x 25 ha teelkampe in een van die groter kampe.
BOME: Hardekool, Kameeldoring, Mapiepie, Matoppie, Rooibos, Geelhaak, Swarthaak en Akasia.
WILD: Njalas, Swart- en gewone Rooibokke, Hartwater Springbokke, Swart Witpense, Wildebees (Goue sowel as Gewone) en baie klein wild en varke.
VERBETERINGE: 3 x Werkershuise en 'n stoorkamer. Daar is 4 toegeruste boorgate, waarvan 1 x 12 000 liter, 1 x 2 800 liter en 1 x 10 000 liter per uur lewer, 4e spaar boorgat lewer ook goeie water. Die ESKOM punt (50 KVA) word nie tans gebruik nie. Alles op die plaas gebruik sonkrag. 14 KW solar installasie wat ook vir die 4 ha besproeiing aangewend word. 4 ha Besproeiing vir lusern en aangeplante weiding met nog 'n moontlikheid van 12 ha besproeiing.
Features
Sizes
Thabazimbi Rural, Thabazimbi
Get Email Alerts
Sign-up and receive Property Email Alerts of Farms for sale in Thabazimbi Rural, Thabazimbi.
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the RealNet Properties website is accurate and up to date, RealNet Properties makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.