R10,000,000
Monthly Bond Repayment R108,370.71
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Change Assumptions
BESPROEIINGSPLAAS ONGEVEER 13 KM BUITE THABAZIMBI DORP
Die plaas is baie na aan die dorp gelee en is geskik vir melkery, voerkraal of tonnelboerdery.
Die plaas bestaan uit 2 gedeeltes van 28.3 en 26.8 hektaar waarvan 19 hektaar onder spilpunt besproei word.
Die besproeiing word deur 2 x Valley spilpunte gedoen met water wat uit 3 x baie sterk boorgate gepomp word.
Buiten die hoofwoning met 5 slaapkamers en 3 badkamers, is daar ook nog 'n 2 slaapkamer woonstel en 3 x 2 slaapkamer woonhuise.
4 Werkershuise met geriewe en vele buitegeboue waar onder andere 2 lugdroog tabakstore wat kan dien as lusern voerstore, melkstal, beeskrale met suipings en bok- en skaapkrale en hanteringsfasiliteite.
Daar is 2 koelkamers in die melkstore.
2 x 10 000 liter tenks bo op 'n Koppie, bedien die hoofwoning en al die ander verhuurbare huise en woonstel.
Die besproeiing vir die lande word uit 'n gronddam gedoen
2 x 50KVA Eskompunte bedien die plaas met krag.
3 x Boorgate is toegerus met dompelpompe en Eskomkrag.
Baie groot bome kom op die plaas voor, veral langs die rivier.
Wild wat voorkom is hoofsaaklik Bosbokke, Klein Wild en baie Varke.
Die plaas is 'n binneplaas afgesonder en veilig teen die Krokodilrivier.
Features
Interior
Exterior
Sizes
Thabazimbi Rural, Thabazimbi
Get Email Alerts
Sign-up and receive Property Email Alerts of Farms for sale in Thabazimbi Rural, Thabazimbi.
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the RealNet Properties website is accurate and up to date, RealNet Properties makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.